
|
TEATERteater is in 2009 gestig deur Marthinus Basson en Hugo Theart.
Die produksiehuis se missie is om interessante tekste van regoor die wereld te vervaardig vir Suid-Afrikaanse gehore en ook nuwe Suid-Afrikaanse werk te ontwikkel.
Sedert TEATERteater se begin is die volgende produksies onder die naam vervaardig:
2011 Klaasvakie ‘n Lewe in die Teater
2010 As die broek pas Man to Man Die kortstondige raklewe van Anastasia W Korte mette met die Versamelde Werke van William Shakespeare
Die volgende nominaies en toekennings is ook ontvang:
2011
FLEUR DU CAP—toekennings: Wenner Beste Optrede in ‘n eenpersoons –vertoning (Antoinette Kellermann— As die broek pas)
KykNET FIESTA Toekennings:
Wenner Beste Aanbieding (As die broek pas) Wenner Beste Optrede in ‘n Eenpersoons-vertoning (Antoinette Kellermann—As die broek pas) Wenner Beste Aktrise (Antoinette Kellermann—As die broek pas) Wenner Beste Ontwerp (Marthinus Basson—As die broek pas)
Nominasie Beste Regisseur (Marthinus Basson—As die broek pas) Nominasie Beste Aanbieding (Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Aktrise (Nicole Holm — Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Akteur (Eben Genis—Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Byspeler (Dean Balie—Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Nuweling (Gertjie Besselsen— Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Bydrae tot Musiekgedrewe Produksie (Braam du Toit & Mr Cat and the Jackal—Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Bydrae tot Musiekgedrewe Produksie (Gertjie Besselsen—Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Bydrae tot Musiekgedrewe Produksie (Marthinus Basson—Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Nominasie Beste Inheemse Teks (Marlene van Niekerk —Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
Vryfees –toekennings Beste nuwe produksie (‘n Lewe in die Teater) Beste Kunstenaars (Gerben Kamper & Peter Taljaard—’n Lewe in die Teater)
2010
AARDKLOP-toekennings
Wenner Anglo-Gold Toekenning vir Beste Nuwe Teks (Marlene van Niekerk— Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Wenner Aartvark Toekenning vir Innoverende Werk (Braam du Toit— Die kortstondige raklewe van Anastasia W) Wenner Beste Aktrise (Antoinette Kellermann—As die broek pas) Nominasie Beste Aktrise (Nicole Holm—Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
KANNA—Toekennings Wenner Beste Aktrise (Antoinette Kellermann—As die broek pas) Nominasie Beste Regisseur (Marthinus Basson—As die broek pas) Nominasie Beste produksie (As die broek pas)
ATKV WOORDfees Toekennings Wenner Beste Drama (As die broek pas)
|